get app
Inscrição
Iniciar sessão
Tasché Burger
Tasché LIVE by Tarentaal Teater, Rustenburg
31 de mai. de 2024
19:30 GMT+2
Eu estive lá
Avaliar
About this concert
Kry jou kaartjie nou by: 082 782 3019 (Anita)
Slegs R130 pp
Tasché en kitaarspeler, Matthew Duncan, gaan ‘n intieme kragtoer van ‘n akoestiese vertoning lewer by die Tarentaal Teater op 31 Mei. Hierdie spesiale vertoning sal haar treffers soos ‘Sal jy vir my wag’ en ‘Baby, ek bly’ insluit, waar sy die stories agter die songs ook met julle deel. Sy en Matthew gaan die gehoor vermaak met die lekker covers wat haar bekend gemaak het, onder andere ‘Vier seisoene kind’ en ‘The Story’.
Jy wil nie hierdie show mis nie!
Ver mais
Encontre um lugar para ficar
Descubra mais artistas para seguir e sincronize suas músicas
Encontre seus favoritos