get app
Inscrição
Iniciar sessão
Samantha Leonard
SunBet Arena Time Square
209 Aramist Ave
2 de ago. de 2024
17:00 GMT+2
Eu estive lá
Avaliar
About this concert
Binneshuis
Encontre um lugar para ficar
Upcoming concerts from similar artists
Descubra mais artistas para seguir e sincronize suas músicas
Encontre seus favoritos
Compartilhar evento
About the venue
Follow Venue
Samantha Leonard Biography
Samantha Leonard, die wenner van Die Kontrak se tweede seisoen en boorling van Kimberley se drome was nog altyd “larger than life.” Dié nagtegaal het al op 3-jarige ouderdom begin sing en tóé al, het sy geweet dit is wat sy met die res van haar lewe wil doen.
Dit was egter haar deelname aan die tweede seisoen van Die Kontrak, waar sy as wenner weggestap het, wat haar lewe verander het. Na Die Kontrak het Samantha haar album Net Een Keer vrygestel en die titelsnit daarvan het al meer as twee miljoen strome op digitale platforms. Sedertdien is Leonard gesien op van die grootste verhoë in Afrikaanse musiek, onderandere by Afrikaans is Groot, Lexus Pop Classics en die Groot Jol.
Samantha se nuutste enkelsnit Los My, is pas vrygestel en is oral beskikbaar om te
luister. Sy sien uit vir dit wat nog kom en om verder te toer met haar musiek.
Ler maisDit was egter haar deelname aan die tweede seisoen van Die Kontrak, waar sy as wenner weggestap het, wat haar lewe verander het. Na Die Kontrak het Samantha haar album Net Een Keer vrygestel en die titelsnit daarvan het al meer as twee miljoen strome op digitale platforms. Sedertdien is Leonard gesien op van die grootste verhoë in Afrikaanse musiek, onderandere by Afrikaans is Groot, Lexus Pop Classics en die Groot Jol.
Samantha se nuutste enkelsnit Los My, is pas vrygestel en is oral beskikbaar om te
luister. Sy sien uit vir dit wat nog kom en om verder te toer met haar musiek.
Afrikaans
Pop
Seguir artista