Bandsintown
get app
Inscrição
Iniciar sessão
Inscrição
Iniciar sessão

Industry
ArtistasEvent Pros
AjudaPrivacidadeTermos
Lianie May Tickets, Tour Dates and Concerts

Lianie May

13 de abr. de 2024

08:00 GMT+2
Eu estive lá
Avaliar
Lianie May Tickets, Tour Dates and Concerts
About this concert
Buitelug / Tent

Encontre um lugar para ficar

Descubra mais artistas para seguir e sincronize suas músicas
Encontre seus favoritos
musicSyncBanner

Compartilhar evento

Lianie May Biography

Met haar weghol-treffer debuutalbum in 2008, Vergeet My Nie, het dié boeremeisie van Oranjeville in die Vrystaat almal se oë op haar gehad. En met vele albums, multi-toekennings en ’n film agter die rug, het Lianie May haarself bestempel as ‘n huishoudelike naam.
In 2009 ontvang sy die topverkoper SAMA-toekenning vir dié einste album en word sy bekroon as die eerste debuut én blanke vroulike Afrikaanse kunstenaar wat al ooit dié prestasie behaal het. Later snoer sy en Jay kragte saam en maak hulle naam met hul album, Vir Liefde, wat ook platinum status bereik het. Dit gesê, Lianie is een van die min kunstenaars wat nog met elke album wat sy uitgebring het in die laaste sestien jaar, platinum status bereik.
Lianie se lang lys van treffers soos: Bel, Bel, Bel, Naweeklyfie, Bietjie Benoni, Jy Soen My Nie Meer Nie en Bonnie en Clyde, om net ‘n paar te noem, strek van twee tot sestien jaar oud! Sy kry dit reg om deur die jare relevant en konsekwent te bly. Sy kyk terug na ‘n lang suksesvolle loopbaan sover, en kyk vorentoe met opwinding vir dit wat nog vir haar wag.
Ler mais
Afrikaans
Seguir artista