get app
Inscrição
Iniciar sessão
About this concert
Terug op publieke aanvraag. Pieter Koen het geen bekendstelling in die Afrikaanse musiekbedryf nodig nie. Met verskeie musiek toekennings en -benoemings, talle nommer een treffers en albums wat goue status behaal het, is hy vandag ‘n huishoudelike naam. Timeless is sy negende album en hy vier ook 25 jaar in die musiekbedryf. “Met Timeless wou ek weer ‘n ander sy van my wys en het van my gunsteling liedjies gaan afstof en opgeneem, “ vertel Pieter. Kom geniet ’n onvergeetlike aand saam met Pieter Koen. Met treffers soos The Last Waltz, Knock Three Times, Have I Told you Lately That I Love You? en vele meer.
Ver mais
Encontre um lugar para ficar
Upcoming concerts from similar artists
Descubra mais artistas para seguir e sincronize suas músicas
Encontre seus favoritos
Compartilhar evento
About the venue
Follow Venue
Pieter Koen Biography
Vir enige besprekings of navrae kontak Corne Oosthuizen by CO Productions op 012 - 751 3601 of 083 380 3810 of info@coproductions.co.za
Ler maisAfrikaans
Seguir artista