get app
Inscrição
Iniciar sessão
About this concert
23 Februarie 2019 Romanz Met Adam Barnard, Burgerd Botha, Louis Loock en André Venter. Romanz, een van die mees bekroonde mansgroepe ooit om Suid-Afrikaanse verhoë te betree. Ons stop gráág om die bekoorlike manne op te laai! Hulle is terug vir 'n reeks van 5 reünie-konserte, spesiaal vir OPTOG! Gehore sal op 'n nostalgiese reis geneem word met van hulle grootste treffers en kan uitsien na gunstelinge soos Houtkruis, My hele hart en Solitaire. Trots OPTOG! OPTOG! word met trots moontlik gemaak deur King Price Insurance.
Ver mais
Encontre um lugar para ficar
Bandsintown Merch
Circle Hat
$25.0 USD
Live Collage Sweatshirt
$45.0 USD
Rainbow T-Shirt
$30.0 USD
Circle Beanie
$20.0 USD
Descubra mais artistas para seguir e sincronize suas músicas
Encontre seus favoritos