センスが良いですね!
ログインしてお気に入りのアーティストをフォローしたり、イベントを保存したりしましょう。
Bandsintown
アプリを入手
アプリを入手

アーティスト向けBandsintown
FacebookXInstagram
Bandsintown
電話アイコン
アプリを入手
サインアップ

2026年12月29日(火)

16:00 GMT+2
リマインダーを送信
アーティストのすべてのコンサートを見る
JACOBUS のチケット、ツアー日程とコンサート
このコンサートについて
16:00 GMT+2
Hartenbos GrootFees, Suid-Afrika se grootste somerfees, keer terug na die ATKV-Hartenbos Amfiteater. Op 29 Desember 2026 kan feesgangers uitsien na Alternatief is Groot.

Betify GrootFees Hartenbos 2026について

Betify GrootFees Hartenbos is nóg groter die jaar. Kom skop die somervakansie af op 19 Desember met AiG-Buitelug, op 29 Desember is dit tyd vir Alternatief is Groot en op...
続きを読む
フェスをフォロー
Artist bio
Die talentvolle JACOBUS is gebore en getoë in die wynstreek Robertson in die Wes-Kaap, waar hy steeds woon. Hy is tans besig met sy studies in wynkunde aan die Universiteit van Stellenbosch, maar dit is musiek wat werklik in sy are loop. Reeds op die ouderdom van 16 het hy begin om oorspronklike musiek te skryf en self te vervaardig.


Met ’n musikale familie-agtergrond en ’n ma wat self musiek studeer het, is dit geen verrassing dat JACOBUS se talent vinnig begin uitstaan het nie. Sy unieke growwe stem het veral aandag getrek toe hy ’n vars weergawe van Demi Lee Moore se gewilde liedjie “Mis Eet Slaap Herhaal” gedeel het op TikTok — ’n video wat reeds meer as 80 000 oë bereik het. Hierdie vertolking het die aandag van Coleske Artists getrek en JACOBUS op die radar van die Afrikaanse musiekbedryf geplaas.
続きを読む
Genres:Afrikaans
出身地: Robertson, South Africa
View artist page

イベントをシェアする