センスが良いですね!
ログインしてお気に入りのアーティストをフォローしたり、イベントを保存したりしましょう。
Bandsintown
アプリを入手
アプリを入手

アーティスト向けBandsintown
FacebookXInstagram
Bandsintown
電話アイコン
アプリを入手
サインアップ
コンサート

Bobby van Jaarsveld

LIVE @ Wildebeest Boksburg

2026年10月16日(金)

20:00 GMT+2
通知を受ける
ホテルを予約
アーティストのすべてのコンサートを見る
Bobby van Jaarsveld のチケット、ツアー日程とコンサート
アーティストの略歴
Bobby van Jaarsveld het op die jong ouderdom van sewentien jaar oud die Afrikaanse musiekbedryf oorrompel met sy eerste album, Duisend Ure, wat in 2004 vrygestel is.
Nadat hy in dieselfde jaar die toekenning vir Beste Nuweling by die Huisgenoot Tempo-toekennings ontvang, word daar voorspel dat hy nog een van Suid-Afrika se grootste kunstenaars gaan word.
Dis bykans 20 jaar later, en Bobby is wél een van die land se grootste kunstenaars wat spog met treffer ná treffer. Liedjies soos Spieëltjie, Net Vir Jou, Kyk Waar is Ons Nou en Net ’n Man, is net ’n paar van dié liedjies om te noem wat daagliks op radiogolwe landswyd gespeel word.
Na vyf jaar se stilte is Bobby terug in die kollig en het onlangs sy nuwe liedjie Toe, Nou en Altyd vrygestel. Die liedjie is ’n voorsmakie van nuwe musiek wat binnekort volg.
Dit bring ’n perfekte balans van nostalgie en nuwe energie na die tafel toe, wat sal verseker dat Bobby-aanhangers, oud en nuut, van vooraf ’n nuutgebore passie vir hom en sy musiek sal ontdek. Veral na die gaping wat sy afwesigheid hulle mee gelos het.
続きを読む
ジャンル: Afrikaans, Adult Contemporary, Pop, Afrikaans Pop
出身地: Pretoria, South Africa
アーティストページを見る

イベントをシェアする

会場について

Live @ Wildebeest
Trichardt, Boksburg, South Africa
Live @ Wildebeest
道順を取得
会場ページを見る