Bandsintown
get app
サインアップ
ログイン
サインアップ
ログイン

Industry
アーティストEvent Pros
ヘルププライバシー利用規約
Platteland Donkie Tickets, Tour Dates and Concerts

Platteland Donkie

Hoërskool Montana bied aan Steak Ete saam met Platteland Donkie

2024年7月19日

18:00 GMT+2
リマインダーを送信
Book a Hotel
Platteland Donkie Tickets, Tour Dates and Concerts
チケットを入手
チケット
About this concert
Kaartjies beskikbaar by ontvangs of nadia@monties.co.za/0818221985. Kontantkroeg beskikbaar.

滞在場所の検索

もっとたくさんのアーティストを発見して、フォローし、音楽を同期しましょう
お気に入りのアーティストを検索
musicSyncBanner

イベントをシェアする

Platteland Donkie Biography

Platteland Donkie het in 2021 ontstaan tussen twee vriende, JG du Plessis en Adriaan Botha, in Rawsonville. In 2022 het hulle saam koppe bymekaar gesit en ‘n liedjie vir die dorp se rugby span geskryf, genaamd “Die Ou N1”. JG het ook ‘n liefde vir skryf en het self ‘n paar liedjies op sy eie geskryf. Die twee het saam met Olly van Schalkwyk van Ollyvans Studios in Franschhoek begin werk in 2022 en in 2023 het hulle twee enkel snitte vrygestel genaamd “Die Ou N1” en “Ek Smeek Jou”. Sedert Augustus 2023 het Hugo Kloppers deel gevorm van die band en tans tree JG en Hugo gereeld op as Platteland Donkie.

Platteland Donkie speel verskeie genres soos old school Rock n Roll, Afrikaans, country etc. Die band kan tans gesien word by verskeie funksies, feeste en troues.
続きを読む
Acoustic
Rock
アーティストをフォロー