センスが良いですね!
ログインしてお気に入りのアーティストをフォローしたり、イベントを保存したりしましょう。

このコンサートについて
16:00 GMT+22 参加
Hartenbos GrootFees, Suid-Afrika se grootste somerfees, keer terug na die ATKV-Hartenbos Amfiteater. Op 29 Desember 2026 kan feesgangers uitsien na Alternatief is Groot.
Betify GrootFees Hartenbos 2026のラインナップ
お気に入りをブックマークしてスケジュールを作成し、リマインダーを受け取りましょう
Betify GrootFees Hartenbos 2026について
2026/12/19~2026/12/31
Atkv Hartenbos Amphitheatre
169 Majuba Ave, Mossel Bay, South Africa道順を取得
itickets.co.za
Betify GrootFees Hartenbos is nóg groter die jaar. Kom skop die somervakansie af op 19 Desember met AiG-Buitelug, op 29 Desember is dit tyd vir Alternatief is Groot en op...
続きを読むフェスをフォロー
Artist bio
ONS is ’n splinternuwe Afrikaanse duo, wat uit twee TUKS - studente bestaan.
Marco van Deventer, ook bekend vir sy suksesvolle sosiale-mediablad, “Wees ‘n man,” en Ruvé Erasmus, het vir die eerste keer aandag getrek toe dié twee saam TikTok-video’s begin maak het.
Dit was egter Ruvé se broer se idee dat die twee – sy suster en sy pel – saam moet sing. Toe Marco en Ruvé mekaar eindelik by die einste broer se 21ste verjaardag ontmoet, besluit hulle om saam koffie te gaan drink om te gesels oor Ruvé se broer se voorstel. Kort daarna het hulle die sosiale-mediawêreld betree onder die naam ‘ONS’, en die res is soos hulle sê geskiedenis.
Marco erken vol selfvertroue dat hy in die musiekgroep geglo het van die eerste minuut af (en vir Ruvé moes oortuig vir weke lank), maar bly is dat hy volhard het, want hulle eerste liedjie “Daai Liedjie,” is pas vrygestel. ONS is baie opgewonde oor wat die toekoms vir hulle inhou en hoop om nog baie lekker musiek, wat ’n wye gehoor dien, daarbuite te sit.
続きを読むMarco van Deventer, ook bekend vir sy suksesvolle sosiale-mediablad, “Wees ‘n man,” en Ruvé Erasmus, het vir die eerste keer aandag getrek toe dié twee saam TikTok-video’s begin maak het.