Kevin Leo
Upington High School
Park Street and Dr. Nelson Mandela Ave
2019年7月15日
19:00 GMT+2
行きました
レビューを投稿する
About this concert
15 Julie - Drie van die Bestes Met Danie Niehaus, Mathys Roets en Kevin Leo Danie Niehaus, Mathys Roets en Kevin Leo haal treffer-liedjies uit ’n musikale skatkis van twee dekades. Hulle stof oues af en durf nuwes aan en word vir hierdie vertoning begelei deur pianis, Matthys Maree. Dis ’n viering van drie goeie vriende se twintig jaar saam in die musiekbedryf. ’n Aand van lekker lag en goeie musiek! OPTOG! word met trots moontlk gemaak deur King Price Insurance.
表示を増やす
滞在場所の検索
もっとたくさんのアーティストを発見して、フォローし、音楽を同期しましょう
お気に入りのアーティストを検索