センスが良いですね!
ログインしてお気に入りのアーティストをフォローしたり、イベントを保存したりしましょう。
Bandsintown
アプリを入手
アプリを入手

アーティスト向けBandsintown
FacebookXInstagram
Bandsintown
電話アイコン
アプリを入手
サインアップ
RIANA NEL のチケット、ツアー日程とコンサート
アーティスト

RIANA NEL

ツアー中検証済み
フォロワー数 1.75万•近日開催予定の公演3件
あなたの都市で近日開催予定の公演はありません
RIANA NEL にお住いの地域での公演リクエストを送る
公演をリクエスト
すべてのイベントとライブ配信
10月
24日
土
10月
29日
木
11月
04日
水
RIANA NELのツアー
RIANA NELのコンサートを二度と見逃すことはありません。
無料のBandsintownアカウントでツアーの発表、コンサートチケット、お近くのショーに関するアラートを受け取りましょう。

RIANA NEL について

RIANA NEL
RIANA NEL
Met verskeie toekennings wat reeds aan haar toegeken is, het Riana Nel haarself diep in die Afrikaanse musiekbedryf as sangeres én liedjieskrywer gevestig.
Na drie gospel-albums stel dié Namibiër haar album, Die Moeite Werd, vry en haar enkelsnit Dans, word ’n treffer wat tot vandag toe nog by spesiale oomblikke soos troues die klankbaan is.
Netso volg ’n string van haar liedjies op haar volgende drie albums, in Dans se sukses-voetspore. Timbuktu, Maak oop jou Oë, Weier, Soos die Son en Hou Die Hemel Oop, om maar net ’n paar te noem is van dié sangeres se grootste treffers.
Riana is ook verantwoordelik vir verskeie van haar kollegas se sukses, en spog ook met verskeie bekende duette. Ondermeer haar duet met Bobby van Jaarsveld, Eens in ’n Leeftyd en haar en Die Heuwels Fantasties se Doen Net Wat Ons Wil. ’n Verdere hoogtepunt vir Riana, is haar en Karen Zoid se weergawe van haar liedjie Timbuktu op dié sangeres se reeks: Republiek van Zoid Afrika en Die Seën, wat sy by 2022 se Afrikaans is Groot gesing het.
Nadat haar laaste album Sterker in 2019 uitgereik is, het sy meer onlangs opskudding gemaak met Wat Nou? en Ek Wonder, twee liedjies wat onderskeidelike uitblinkers was op die Afrikaanse Apple Music ranglys, nie eers gepraat van die boodskap agter beide van die treffers nie.
Met ’n loopbaan van twintig jaar plus, hou Riana aan om relevant te bly en liedjies te skryf wat beide harte steel en harte genees, en die toekoms (soos die hede) is blink vir dié sangeres.
表示を増やす
ジャンル:
Afrikaans, Other
出身地:
Pretoria, South Africa