センスが良いですね!
ログインしてお気に入りのアーティストをフォローしたり、イベントを保存したりしましょう。
あなたの街にやってくる大好きなバンドやアーティストのイベント日程を調べましょう。Bandsintownを使って、コンサートチケットや最新ニュースを入手してください。

アーティスト
ONS
ツアー中検証済み
フォロワー数 2350•近日開催予定の公演6件
あなたの都市で近日開催予定の公演はありません
ONS にお住いの地域での公演リクエストを送る
公演をリクエスト
すべてのイベントとライブ配信
ONSのツアー
最近の投稿
ONS
6ヶ月前
Afrikaans is Groot is nog altyd die plek waar familielede saamkom vir die grootste jaarlikse musiekbyeenkoms van die jaar. Hier sing ons saam, ons dans saam, ons lag saam続きを読む

おすすめアーティスト
ONSのコンサートを二度と見逃すことはありません。
無料のBandsintownアカウントでツアーの発表、コンサートチケット、お近くのショーに関するアラートを受け取りましょう。
ONS について

ONS
ONS is ’n splinternuwe Afrikaanse duo, wat uit twee TUKS - studente bestaan.
Marco van Deventer, ook bekend vir sy suksesvolle sosiale-mediablad, “Wees ‘n man,” en Ruvé Erasmus, het vir die eerste keer aandag getrek toe dié twee saam TikTok-video’s begin maak het.
Dit was egter Ruvé se broer se idee dat die twee – sy suster en sy pel – saam moet sing. Toe Marco en Ruvé mekaar eindelik by die einste broer se 21ste verjaardag ontmoet, besluit hulle om saam koffie te gaan drink om te gesels oor Ruvé se broer se voorstel. Kort daarna het hulle die sosiale-mediawêreld betree onder die naam ‘ONS’, en die res is soos hulle sê geskiedenis.
Marco erken vol selfvertroue dat hy in die musiekgroep geglo het van die eerste minuut af (en vir Ruvé moes oortuig vir weke lank), maar bly is dat hy volhard het, want hulle eerste liedjie “Daai Liedjie,” is pas vrygestel. ONS is baie opgewonde oor wat die toekoms vir hulle inhou en hoop om nog baie lekker musiek, wat ’n wye gehoor dien, daarbuite te sit.

表示を増やす

Bandsintown アプリで最高の体験をお楽しみください。