Vous avez des bons goûts !
Connectez-vous pour suivre vos artistes favoris, sauvegarder des événements, & plus encore.
Sam. 19 déc. 2026
19:00 UTC+2
Obtenir un rappel

Description du concert
19:00 GMT+2
Hartenbos GrootFees, Suid-Afrika se grootste somerfees, keer terug na die ATKV-Hartenbos Amfiteater. Op 19 Desember 2026 kan feesgangers uitsien na AiG-Buitelug, ’n mini-weergawe van Afrikaans is Groot in Pretoria.
Programmation de Betify GrootFees Hartenbos 2026
Ajoutez à vos favoris pour bâtir votre calendrier et obtenir des rappels
À propos de Betify GrootFees Hartenbos 2026
19 – 31 décembre 2026
Atkv Hartenbos Amphitheatre
169 Majuba Ave, Mossel Bay, South AfricaComment s'y rendre
itickets.co.za
Betify GrootFees Hartenbos is nóg groter die jaar. Kom skop die somervakansie af op 19 Desember met AiG-Buitelug, op 29 Desember is dit tyd vir Alternatief is Groot en op...
voir plusAbonnez-vous au festival
Artist bio
Die talentvolle JACOBUS is gebore en getoë in die wynstreek Robertson in die Wes-Kaap, waar hy steeds woon. Hy is tans besig met sy studies in wynkunde aan die Universiteit van Stellenbosch, maar dit is musiek wat werklik in sy are loop. Reeds op die ouderdom van 16 het hy begin om oorspronklike musiek te skryf en self te vervaardig.
Met ’n musikale familie-agtergrond en ’n ma wat self musiek studeer het, is dit geen verrassing dat JACOBUS se talent vinnig begin uitstaan het nie. Sy unieke growwe stem het veral aandag getrek toe hy ’n vars weergawe van Demi Lee Moore se gewilde liedjie “Mis Eet Slaap Herhaal” gedeel het op TikTok — ’n video wat reeds meer as 80 000 oë bereik het. Hierdie vertolking het die aandag van Coleske Artists getrek en JACOBUS op die radar van die Afrikaanse musiekbedryf geplaas.
Plus d'infoMet ’n musikale familie-agtergrond en ’n ma wat self musiek studeer het, is dit geen verrassing dat JACOBUS se talent vinnig begin uitstaan het nie. Sy unieke growwe stem het veral aandag getrek toe hy ’n vars weergawe van Demi Lee Moore se gewilde liedjie “Mis Eet Slaap Herhaal” gedeel het op TikTok — ’n video wat reeds meer as 80 000 oë bereik het. Hierdie vertolking het die aandag van Coleske Artists getrek en JACOBUS op die radar van die Afrikaanse musiekbedryf geplaas.
Genres:Afrikaans
Ville: Robertson, South Africa

