Vous avez des bons goûts !
Connectez-vous pour suivre vos artistes favoris, sauvegarder des événements, & plus encore.
Jeu. 31 déc. 2026
19:00 UTC+2
Obtenir un rappel

Description du spectacle
19:00 GMT+2
Hartenbos GrootFees, Suid-Afrika se grootste somerfees, keer terug na die ATKV-Hartenbos Amfiteater. GrootJol is GrootFees se oujaarspartytjie en beloof om dié jaar uit sy nate te bars.
Programmation de Betify GrootFees Hartenbos 2026
Ajoutez à vos favoris pour bâtir votre calendrier et obtenir des rappels
À propos de Betify GrootFees Hartenbos 2026
19 – 31 décembre 2026
Atkv Hartenbos Amphitheatre
Corner of Cape of Good Hope &, Mossel Bay, South AfricaComment s'y rendre
itickets.co.za
Betify GrootFees Hartenbos is nóg groter die jaar. Kom skop die somervakansie af op 19 Desember met AiG-Buitelug, op 29 Desember is dit tyd vir Alternatief is Groot en op...
voir plusAbonnez-vous au festival
Artist bio
Robbie Wessels is ’n veelsydige Afrikaanse kunstenaar bekend vir sy unieke kombinasie van humor en emosie wat ’n groot en uiteenlopende gehoor betrek. Hy is ’n sanger, liedjieskrywer, akteur en filmmaker met ’n loopbaan vol treffers en toekennings, insluitend die Ghoema-toekennings in 2019 vir die duet “Die Sluise Van Die Hemel” saam met Bok van Blerk.
Robbie se jongste album, “Die Sluise van die Hemel”, bied ’n verskeidenheid temas en het met liedjies soos “Khoi en Son” miljoene kyke op YouTube. Hy het ook ’n nuwe rugby-album, “Hiep Hiep Hoera” (2023), en die patriotiese enkelsnit “Saam Suid-Afrika” saam met Karlien van Jaarsveld, Ruhan du Toit en Anlia Star uitgereik. Meer onlangs het hy die klassieke “Leeuloop” heropgeneem met ’n vars musiekvideo.
Robbie is ook bekend vir sy rol as Poena in die TV-reeks Gauteng-alêng-alêng en sy betrokkenheid by Afrikaanse teaterproduksies soos die Jesus Musiekblyspel en Binnelanders.
Onlangs het hy die duet “Boereworsgordyn” saam met APPEL en Cheslin Kolbe vrygestel, wat landswyd op die trefferskaart is. Hy bly ’n aktiewe en geliefde kunstenaar wat sy aanhangers op sosiale media, veral TikTok, vermaak met sy unieke styl en projekte soos die “Robski” mobiele waterfiets.
Plus d'infoRobbie se jongste album, “Die Sluise van die Hemel”, bied ’n verskeidenheid temas en het met liedjies soos “Khoi en Son” miljoene kyke op YouTube. Hy het ook ’n nuwe rugby-album, “Hiep Hiep Hoera” (2023), en die patriotiese enkelsnit “Saam Suid-Afrika” saam met Karlien van Jaarsveld, Ruhan du Toit en Anlia Star uitgereik. Meer onlangs het hy die klassieke “Leeuloop” heropgeneem met ’n vars musiekvideo.
Robbie is ook bekend vir sy rol as Poena in die TV-reeks Gauteng-alêng-alêng en sy betrokkenheid by Afrikaanse teaterproduksies soos die Jesus Musiekblyspel en Binnelanders.
Onlangs het hy die duet “Boereworsgordyn” saam met APPEL en Cheslin Kolbe vrygestel, wat landswyd op die trefferskaart is. Hy bly ’n aktiewe en geliefde kunstenaar wat sy aanhangers op sosiale media, veral TikTok, vermaak met sy unieke styl en projekte soos die “Robski” mobiele waterfiets.
Genres:Adult Contemporary, Afrikaans, Comedy, Music Comedy, Other
Ville: Pretoria, South Africa

