Vous avez des bons goûts.
Connectez-vous pour suivre vos artistes favoris, sauvegarder des événements, & plus encore.
Connexion
Bandsintown
obtenir l'app
Inscription
Connexion
Inscription
Connexion

Industrie
ArtistesÉvénements Pro
AideConfidentialitéConditions
Billets, dates de tournée et concerts pour Neil Sandilands

Neil Sandilands

"Die Vyftigers" Live @ Afriforum Teater Pretoria

AfriForum Teater
Greenlyn Village-sentrum H.v. Thomas Edison en

22 août 2025

19:30 UTC+2
Obtenir un rappel
Réserver un hôtel
Billets, dates de tournée et concerts pour Neil Sandilands
Acheter des billets
tixsa.co.za
Description du concert
‘DIE VYFTIGERS’ – ’N ROOIWARM VERTONING VIR ’N EENMALIGE AFRIKAANSE VIERING 2025 is ’n jaar van mylpale: Afrikaans vier haar 100ste amptelike bestaansjaar, en vier van die taal se mees oorspronklike, geliefde kunstenaarseuns, vier hul 50ste omwenteling om die son. Die resultaat? ’n Onvergeetlike vertoning genaamd DIE VYFTIGERS - ’n musikale viering van die lewe, taal, stories, en tyd. NEIL SANDILANDS, SCHALK JOUBERT, GIAN GROEN en ABEL KRAAMSAAL - vier unieke stemme in die Afrikaanse musieklandskap - klim saam op een verhoog om hul liefde vir Afrikaans en hul eie halfeeu lange reis te eerbiedig. Dis ’n produksie wat eerlik, rou en reguit is - vol liriek, lag, melodie en menswees. Die ontstaan van DIE VYFTIGERS, het begin tussen die appelboorde van Grabouw, by GIAN GROEN se 50ste verjaarsdagpartytjie. Tussen kitare, staalsnare en spontane samesyn, het NEIL SANDILANDS die lig gesien: vier musikale vriende, almal besig om die 50 mylpaal te takseer, in dieselfde jaar wat Afrikaans 100 jaar oud word. Dié kreatiewe toeval kon eenvoudig nie geïgnoreer word nie en met net een oproep na elk, was almal aan boord. So word DIE VYFTIGERS gebore - ’n unieke kruispunt tussen taal en tyd. Elke kunstenaar bring sy eie storie, instrument en kleur na die verhoog en tussen hul vier loopbane is daar meer as 200 jaar se kreatiewe gravitas - elke noot en elke sin is deurdrenk met betekenis. GIAN GROEN Bekend vir ‘Vier Seisoene Kind’, bring sy kenmerkende vingerkitaarstyl en rou stem. SCHALK JOUBERT Met dekades se invloed in die musiekbedryf, dien met sy baskitaar as musikale anker en ritmiese gom. ABEL KRAAMSAAL Terug op die verhoog na jare in die korporatiewe wêreld, en honger vir die verhoog, bied vars insigte en kragtige lirieke. NEIL SANDILANDS Die hofnar en visuele impresario, verbind die produksie met humor, sinisme en teater flair. DIE VYFTIGERS is nie net ’n musiekvertoning nie - dis ’n viering. Aan die hand van liedjies uit elk se repertoire, asook nuwe skeppings, wat spesifiek vir hierdie produksie ontwikkel is, neem die kunstenaars gehore op ’n reis deur persoonlike stories, taalgeskiedenis en tydlose klanke. Die vertoning is ten volle in Afrikaans - ’n danksegging aan die taal wat dit alles moontlik maak. Of jy nou ’n aanhanger is van Afrikaanse musiek, die kunstenaars self, of eenvoudig op soek is na iets eg, diep en vermaaklik – hierdie vertoning is ’n moet-sien! 
“Wat kry jy as jy vier duidelike persoonlikhede op een verhoog sit, wat elk ’n instrument bespeel, ’n ordentlike liriek kan pen en derms het wat brand? Sprankel ’n aweregse Afrikaanse woordeskat, sprinkel ’n titsel selfnegerende humorsin, ’n spatsel witblitz, ’n slurpie Boere Zen en ’n draggie 50 jaar oue hardehout. Daar het jy dit. Die resep vir ’n aand se eersteklas vermaak: ‘Die Vyftigers’. Amper soos Trompie en die Boksombende. As ek dan nou Trompie is, en Gian is Rooies, Abel is Dawie, Briers Coetzee (ons klank inginieur wat ook kan Cajon speel) is Blikkies, dan is Schalk mos Boesman die brak.” - só sê Neil Sandilands. Moenie dit misloop nie - een jaar, een taal, vier verjaarsdae, een verhoog. ’n Seldsame belyning van sterre, musiek en moedertaal. DIE VYFTIGERS ’n kultuurgebeurtenis. Kaartjies is BEPERK - wees deel van ons geskiedenis.
Afficher plus

Trouver un endroit où dormir

Programmation
Gian Groen
359 Fans
S'abonner
S'abonner
S'abonner
Découvrez plus d'artistes à suivre & synchronisez votre musique
Trouvez vos favoris
musicSyncBanner

Partager l’événement

Biographie de Neil Sandilands

Neil Sandilands is a versatile South African actor, musician, director, and storyteller, celebrated for his work across multiple platforms. Internationally recognized for his roles as General Abbot in Netflix’s Sweet Tooth—earning him an Emmy nomination—and as Clifford DeVoe/The Thinker in The Flash, Sandilands has established himself as a dynamic performer.

His notable television appearances also include Titus in The 100 and his early career debut at age 14 in the production Meester. Additionally, he received acclaim for hosting kykNET’s popular reality series Die Groot Niks, which explores the stunning Namib Desert. The show, which premiered in 2022, has completed two successful seasons, with a third underway.

On the big screen, Sandilands delivered a compelling performance as Wilhelm Leonberger in Paul Greengrass’ News of the World, starring Tom Hanks. His directorial talents earned him the South African Arts & Sciences Award for Impresario. In theater, he received a Fleur du Cap Award, further showcasing his diverse artistry.

As a musician, Sandilands has released three albums: "Sangoma Sandilands & Jou Pa se Posse – Maanskyn", "Allegaarkie vir ’n Askeet" & "Land & Sand". These albums earned South African Music Award nominations, highlighting his lyrical depth and musical prowess.

Represented by Stewart Talent (USA) and FigJam (South Africa), and managed by Luber Roklin Entertainment, Neil Sandilands continues to captivate audiences worldwide with his multifaceted talents.

Henry Mylne (director) writes: "Vivid, flamboyant (and) thoroughly professional, he doubtlessly brings an electric excitement to both stage and screen that few actors can match." neilsandilands.com @realsandilands
Plus d'info
Indie
Afrikaans
Experimental Alternative
Suivre cet artiste