Notification pour les ventes de billet
Me prévenir
Description du concert
Buitelug/tent
Trouver un endroit où dormir
Découvrez plus d'artistes à suivre & synchronisez votre musique
Trouvez vos favoris
Partager l’événement
Biographie de Chris Else
Chris Else is 'n multi-platinum Country en Afrikaanse kunstenaar. Met meer as 90 Miljoen strome vanaf sy Country album "The Older I Get".
Chris is al meer as 10 jaar in die musiek bedryf en vermaak gehore reg oor die land.
Chris het tydens die korona-virus inperkings-tyd meer as 100 000 ondersteuners ingepalm met sy aanlyn vertonings.
Chris Else beloof om nog jare gehore te vermaak en is hier om te bly.
Plus d'infoChris is al meer as 10 jaar in die musiek bedryf en vermaak gehore reg oor die land.
Chris het tydens die korona-virus inperkings-tyd meer as 100 000 ondersteuners ingepalm met sy aanlyn vertonings.
Chris Else beloof om nog jare gehore te vermaak en is hier om te bly.
Afrikaans
Suivre cet artiste