get app
Regístrate
Iniciar sesión
Elandré
Estetika Kuiers - Railways Cafê
Railways Cafe
2 Hack Rd
19 abr 2024
19:30 GMT+2
Estuve allí
Deja un comentario
About this concert
Line up times
7:30pm Carley
8pm Aya Nixon
9pm Elandré
No u/18’s
Tickets
R 200 General admission
19 April 2024
Railways Café Irene
2 Hack Rd, Irene, Centurion
Open from 10am
Card Only venue
Good Vibes Only
No illegal substances or weapon
Kindly note: this is a standing show in the theatre
Mostrar más
Busca alojamiento
Upcoming concerts from similar artists
Live Photos
Ver todas las fotos
What fans are saying
Descubre más artistas que puedes seguir y sincroniza tu música
Encuentra tus favoritos
Compartir evento
Elandré Biography
Elandre het op 19 die klein-kusdorp van Despatch verlaat vir teaterskool in Kaapstad. Dit was slegs ’n paar jaar na sy ontmoeting met Kaapstad wat sy fyn waarneming en lewenslange liefde vir die verhoog, goed te hande sou kom. In 2016, het sy weghardloop-video weergawe van Bruce Springsteen se; Tougher Than The Rest, vir hom sy eerste platekontrak in die sak gebring.
Sy skrywersvernuf was luid ten toon gestel met sy debuutalbum, Kleindorp-Dromer: wat goue status oorskry het binne slegs drie maande. Dit was triomfantlik opgevolg met die multiplatinum dansgedrewe album, Boomhuis. ’n Kinderlike obsessie met die visuele kunste het lewe gevind in ’n jarelange samewerking met video vervaardiger, Christian Wolf. Oor vier albums het hulle al menige video treffers saam geskep: Vuur op Die Water, Tussen Die Lakens, en Woorde uit Jou Mond; tot die Europop album Rugsak se: Waar Die Wind My Waai, en Binne & Buite. En mees onlangs: Asseblief.
Afgeronde veelsydigheid gekombineer met ’n eerlike kustelike kalmte.
Estetika is ’n volwaardelike terugkeer vir Elandré, met twee van sy enkelsnitte: Lieflik en Hand aan Hand, wat alreeds goue status bekleë. Dié versameling is ’n romantiese terugrit na 2000’s motorhuis-Ruk-en-Rol en MK-Mania.
Na slegs ’n paar jaar het hy tussen ateljee en verhoog getroue ondersteuning onder Afrikaanse luisteraars vergader met sy kenmerkende stem en vars uinieke pop persperktief.
Sy katalogus vertoon Afrikaanse musiek gekleë in ’n reeks nuwe uitrustings; nostalgies vooruitstrewend met elke nuwe snit.
Leer másSy skrywersvernuf was luid ten toon gestel met sy debuutalbum, Kleindorp-Dromer: wat goue status oorskry het binne slegs drie maande. Dit was triomfantlik opgevolg met die multiplatinum dansgedrewe album, Boomhuis. ’n Kinderlike obsessie met die visuele kunste het lewe gevind in ’n jarelange samewerking met video vervaardiger, Christian Wolf. Oor vier albums het hulle al menige video treffers saam geskep: Vuur op Die Water, Tussen Die Lakens, en Woorde uit Jou Mond; tot die Europop album Rugsak se: Waar Die Wind My Waai, en Binne & Buite. En mees onlangs: Asseblief.
Afgeronde veelsydigheid gekombineer met ’n eerlike kustelike kalmte.
Estetika is ’n volwaardelike terugkeer vir Elandré, met twee van sy enkelsnitte: Lieflik en Hand aan Hand, wat alreeds goue status bekleë. Dié versameling is ’n romantiese terugrit na 2000’s motorhuis-Ruk-en-Rol en MK-Mania.
Na slegs ’n paar jaar het hy tussen ateljee en verhoog getroue ondersteuning onder Afrikaanse luisteraars vergader met sy kenmerkende stem en vars uinieke pop persperktief.
Sy katalogus vertoon Afrikaanse musiek gekleë in ’n reeks nuwe uitrustings; nostalgies vooruitstrewend met elke nuwe snit.
Afrikaans
Alternative
Rock N Roll
Contemporary
Pop
Seguir artista