¡Tienes muy buen gusto!
Inicia sesión para seguir a tus artistas favoritos, guardar eventos y mucho más.
Jue, 31 dic 2026
19:00 GMT+2
Recibir recordatorio

Acerca de este concierto
19:00 GMT+21 Iré
Hartenbos GrootFees, Suid-Afrika se grootste somerfees, keer terug na die ATKV-Hartenbos Amfiteater. GrootJol is GrootFees se oujaarspartytjie en beloof om dié jaar uit sy nate te bars.
Cartel de Betify GrootFees Hartenbos 2026
Marca tus favoritos para crear tu horario y recibir recordatorios
Acerca de Betify GrootFees Hartenbos 2026
19 – 31 de diciembre de 2026
Atkv Hartenbos Amphitheatre
169 Majuba Ave, Mossel Bay, South AfricaObtener direcciones
itickets.co.za
Betify GrootFees Hartenbos is nóg groter die jaar. Kom skop die somervakansie af op 19 Desember met AiG-Buitelug, op 29 Desember is dit tyd vir Alternatief is Groot en op...
leer másSeguir festival
Artist bio
Sy persoonlikheid, rasperstem en plakkies is wat maak dat die wenner van Die Kontrak seisoen 3, Chris Steyn, se aanhangers so verlief geraak het op hom. Dié oud Affie het vir die eerste keer op ’n verhoog geklim tydens sy deelname aan dié gewilde sangkompetisie. En binne ’n paar maande het hy gegaan van onervare kunstenaar tot by een van die gewildste kunstenaars by Afrikaans is Groot.
Die titelsnit van sy album Helemal het binne een dag die nommer een posisie op die Afrikaanse Apple Music ranglys ingeneem, en die éinste album staan al bykans op vyf-miljoen strome. Met hierdie selfgeskrewe materiaal en geliefde weergawes van liedere, soos Kom en lê my neer, Gee die hond wind, en By Jou, saam met sy Kontrak-mentor, Demi Lee Moore, kom dit as geen verassing dat dié nuweling se kalender besig is om by die dag voller te raak nie.
Aanhangers kan uitsien na nog liedjies waarmee hulle kliphard kan saamsing by sy vertonings en nét so, seker wees die naam Chris Steyn (Plakkies) gaan nog vir lank op almal se lippe wees.
Leer másDie titelsnit van sy album Helemal het binne een dag die nommer een posisie op die Afrikaanse Apple Music ranglys ingeneem, en die éinste album staan al bykans op vyf-miljoen strome. Met hierdie selfgeskrewe materiaal en geliefde weergawes van liedere, soos Kom en lê my neer, Gee die hond wind, en By Jou, saam met sy Kontrak-mentor, Demi Lee Moore, kom dit as geen verassing dat dié nuweling se kalender besig is om by die dag voller te raak nie.
Aanhangers kan uitsien na nog liedjies waarmee hulle kliphard kan saamsing by sy vertonings en nét so, seker wees die naam Chris Steyn (Plakkies) gaan nog vir lank op almal se lippe wees.
Genres:Afrikaans
Ciudad de Origen: Pretoria, South Africa

