Tienes muy buen gusto.
Inicia sesión para seguir a tus artistas favoritos, guardar eventos y mucho más.
Iniciar sesión
Encuentra fechas de giras y eventos de música en directo de tus grupos y artistas favoritos en tu ciudad. Recibe entradas para conciertos, noticias y confirmaciones de asistencia a conciertos con Bandsintown.
get app
Regístrate
Iniciar sesión
Elandré
7490 Seguidores
• 3 Próximos espectáculos
3 Próximos espectáculos
Never miss another Elandré concert. Get alerts about tour announcements, concert tickets, and shows near you with a free Bandsintown account.
Seguir
No hay próximos espectáculos en tu ciudad
Envía una solicitud a Elandré para que dé un concierto en tu ciudad
Solicitar un espectáculo
concerts and tour dates
Próximamente
Anteriores
Todos los eventos y retransmisiones en directo
Gira de Elandré
Fotos en vivo de Elandré
Ver todas las fotos
Opiniones de seguidores
Monika
6 de noviembre de 2023
Wat 'n ongelooflike ervaring. Die gemalike, intieme atmosfeer maak dit maklik vir die gehoor en kunstenaar om tuis te voel in mekaar se teenwoordigheid. Ons is bederf met 'n passievolle optrede deur Elandré. Alles wat hy en sy span aanpak getuig van hoogstaande gehalte en is benydenswaardig. Ek sal daadwerklik poog om elke vertoning moontlik by te woon.
Pretoria, South Africa@Atterbury Theatre
Ver Más Reseñas
Los fans también siguen
RIANA NEL
10K Seguidores
Seguir
APPEL
12K Seguidores
Seguir
Spoegwolf
29K Seguidores
Seguir
Jo Black
15K Seguidores
Seguir
Acerca De Elandré
Elandre het op 19 die klein-kusdorp van Despatch verlaat vir teaterskool in Kaapstad. Dit was slegs ’n paar jaar na sy ontmoeting met Kaapstad wat sy fyn waarneming en lewenslange liefde vir die verhoog, goed te hande sou kom. In 2016, het sy weghardloop-video weergawe van Bruce Springsteen se; Tougher Than The Rest, vir hom sy eerste platekontrak in die sak gebring.
Sy skrywersvernuf was luid ten toon gestel met sy debuutalbum, Kleindorp-Dromer: wat goue status oorskry het binne slegs drie maande. Dit was triomfantlik opgevolg met die multiplatinum dansgedrewe album, Boomhuis. ’n Kinderlike obsessie met die visuele kunste het lewe gevind in ’n jarelange samewerking met video vervaardiger, Christian Wolf. Oor vier albums het hulle al menige video treffers saam geskep: Vuur op Die Water, Tussen Die Lakens, en Woorde uit Jou Mond; tot die Europop album Rugsak se: Waar Die Wind My Waai, en Binne & Buite. En mees onlangs: Asseblief.
Afgeronde veelsydigheid gekombineer met ’n eerlike kustelike kalmte.
Estetika is ’n volwaardelike terugkeer vir Elandré, met twee van sy enkelsnitte: Lieflik en Hand aan Hand, wat alreeds goue status bekleë. Dié versameling is ’n romantiese terugrit na 2000’s motorhuis-Ruk-en-Rol en MK-Mania.
Na slegs ’n paar jaar het hy tussen ateljee en verhoog getroue ondersteuning onder Afrikaanse luisteraars vergader met sy kenmerkende stem en vars uinieke pop persperktief.
Sy katalogus vertoon Afrikaanse musiek gekleë in ’n reeks nuwe uitrustings; nostalgies vooruitstrewend met elke nuwe snit.

Mostrar más
Géneros:
Pop, Afrikaans, Alternative, Rock N Roll, Contemporary
Miembros de la banda:
Duard Musk, Anrich Engelbrecht, Konstant De La Porté
Ciudad de Origen:
Despatch, South Africa

Vive la experiencia total con la aplicación de Bandsintown.