¡Tienes muy buen gusto!
Inicia sesión para seguir a tus artistas favoritos, guardar eventos y mucho más.

Encuentra fechas de giras y eventos de música en directo de tus grupos y artistas favoritos en tu ciudad. Recibe entradas para conciertos, noticias y confirmaciones de asistencia a conciertos con Bandsintown.

Bandsintown
obtener app
obtener app

Bandsintown para Artistas
FacebookXInstagram
Bandsintown

Bandsintown para Artistas
AyudaPrivacidadTérminos y condiciones
FacebookXInstagram
Icono de teléfono
Obtener app
Regístrate
Entradas, fechas de la gira y Concierto de Demi Lee Moore
artista

Demi Lee Moore

De giraVerificado
15,6 mil Seguidores13 próximos espectáculos
No hay próximos espectáculos en tu ciudad
Envía una solicitud a Demi Lee Moore para que dé un concierto en tu ciudad
Solicitar un espectáculo
Todos los eventos y retransmisiones en directo

Última publicación

Demi Lee Moore
hace 2 meses
Hy is nuut en oulik! Gaan volg bietjie JACOBUS se BANDSINTOWN: https://www.bandsintown.com/a/15636141?noindex=1
Gira de Demi Lee Moore
Nunca te pierdas otro concierto de Demi Lee Moore.
Recibe alertas sobre anuncios de giras, entradas para concierto y espectáculos cerca de ti con una cuenta gratuita de Bandsintown.

Acerca De Demi Lee Moore

Demi Lee Moore
Demi Lee Moore
Nadat sy in 2018, die harte van miljoene Afrikaners gesteel het tydens haar deelname aan die eerste seisoen van Die Kontrak, het Demi Lee Moore as die wenner van dié gewilde realiteitsprogram weggestap. Met die afloop van die kompetisie het Moore haar debuutalbum, Mis Eet Slaap Herhaal, vrygestel en dit het as geen verassing vir die publiek gekom dat dit binne tien dae na die uitreiking daarvan goue status behaal het nie, en in dieselfde asem wen sy vyf Ghoemas vir die einste album.

Demi was ook ’n mentor op die derde seisoen van die Die Kontrak, dieselfde program wat sy bykans vyf jaar gelede gewen het. Dis vir Demi ’n groot klop op die skouer om te kan sê dat haar protégé, Chris Steyn (Plakkies) as die wenner aangekondig is en onder haar mentorskap besig is om groot opslae in die bedryf te maak.

Met alombekende weergawes van “Neon Moon,” “Amanda,” “Lei My Na Die Water” en drie albums op haar kerfstok, het dié Country-sangeres ook ondermeer in 2023 ongelooflike sukses behaal met musiek vanuit haar eie pen. Moore se nuutste enkelsnit, Hart Breek, het binne een dag die nommer een posisie op die Apple Music Afrikaanse ranglys ingeneem en is skaars ’n maand oud gewees toe dit meer as 2 miljoen kyke op YouTube verower het. Demi sien uit na die uitreiking van haar splinternuwe kortspeelplaat en om nog verder die land plat te toer met haar musiek, met Barthlo, die liefde van haar lewe, aan haar sy.
Mostrar más
Géneros:
Afrikaans
Ciudad de Origen:
Pretoria, South Africa

Vive la experiencia total con la aplicación de Bandsintown.
arrow