Bandsintown FistBandsintown Text
Search for artists and concerts
Search for artists
Hamburger Menu Icon

Kurt Darren

Jul 28th 2018 @ Time Square Sun Arena

Pretoria, South Africa
I Was There
Saturday, July 28th, 2018
7:00 PM
Time Square Sun Arena
Pretoria, South Africa
3 RSVPs
Krone is die grootste saamsing vertoning in Suid-Afrika. Meer as 20 top kunstenaars kom saam om die grootste treffers van ons tyd te vier en duisende entoesiastiese aanhangers sal hul gunsteling liedjies kan saamsing. Dit is 'n "Moewiese saamsing JOL"! Kunstenaars sluit in: Kurt Darren, Ray Dylan, Nicholis Louw, Snotkop, Andriette, Elizma Theron, Liezel Pieters, Jo Black, Robbie Wessels, Juanita Du Plessis, Refentse, Elandre, Brendan Peyper, Manie Jackson, Ricus Nel, Nadine, Franja du Plessis, Ruan Josh, Mzanzi Choir en vele meer!