Bandsintown FistBandsintown Text
Search for artists and concerts
Search for artists
Hamburger Menu Icon

Heinz Winckler

Sep 2nd 2017 @ GrandWest Casino

Cape Town, South Africa
I Was There
Saturday, September 2nd, 2017
12:00 PM
GrandWest Casino
Cape Town, South Africa
Dis 'n kaleidoskoop van kleur en klank en lofsang en aanbidding wat jy weer en weer sal kyk. Gospel Skouspel 2017 is 'n glansryke geleentheid met Suid-Afrika se top kunstenaars saam op een verhoog om die Here se naam groot te maak. Dis vermaak uit die boonste rakke en musiek met 'n boodskap vir oud en jonk.