You’ve got great taste!
Log in to follow your favorite artists, save events, & more.
Bandsintown
Get app
Get app

Bandsintown for Artists
FacebookXInstagram
Bandsintown

Bandsintown for Artists
HelpPrivacyTerms & Conditions
FacebookXInstagram
Phone icon
Get the app
Sign Up
Artist bio
*Christia Visser stel opvolg van Die Deur bekend: Ek Sien Jou!*
“Die Deur” het groot opslae gemaak met vrystelling en Christia het nie die volle storie
vertel. Op 25 Oktober vertel sy die res van die storie in haar nuwe enkelsnit “Ek Sien Jou”.
"Ek wou al vir lank 'n liedjie vir my pa skryf. Die liriek "Ek Sien Jou" is vir my belangrik want
dis al wat ons almal eintlik wil hê - om gesien te word. Die liedjie het 'n sterk konneksie met
"Die Deur" wat ek ook geskryf het met my pa in gedagte. Ek weet nou dat dinge kan verkeerd
gaan, maar nogsteeds mooi uitdraai", deel Christia.
“Ek Sien Jou” is geskryf deur Christia Visser, Don Kelly, Emil Paul en Dirk van Niekerk. Dirk
van Niekerk wat Christia se treOers vervaardig het soos “Die Deur” en “17 Shots”, het ook
hierdie liedjie vervaardig.
Read More
Genres: Afrikaans
View artist page

Share event