You’ve got great taste!
Log in to follow your favorite artists, save events, & more.

About this concert
7:00 PM GMT+2
Hartenbos GrootFees, Suid-Afrika se grootste somerfees, keer terug na die ATKV-Hartenbos Amfiteater. Op 19 Desember 2026 kan feesgangers uitsien na AiG-Buitelug, ’n mini-weergawe van Afrikaans is Groot in Pretoria.
Betify GrootFees Hartenbos 2026 Lineup
Bookmark your favorites to build your schedule and get reminders
About Betify GrootFees Hartenbos 2026
December 19 – 31, 2026
Atkv Hartenbos Amphitheatre
169 Majuba Ave, Mossel Bay, South AfricaGet directions
itickets.co.za
Betify GrootFees Hartenbos is nóg groter die jaar. Kom skop die somervakansie af op 19 Desember met AiG-Buitelug, op 29 Desember is dit tyd vir Alternatief is Groot en op...
read moreFollow Festival
Artist bio
Die talentvolle JACOBUS is gebore en getoë in die wynstreek Robertson in die Wes-Kaap, waar hy steeds woon. Hy is tans besig met sy studies in wynkunde aan die Universiteit van Stellenbosch, maar dit is musiek wat werklik in sy are loop. Reeds op die ouderdom van 16 het hy begin om oorspronklike musiek te skryf en self te vervaardig.
Met ’n musikale familie-agtergrond en ’n ma wat self musiek studeer het, is dit geen verrassing dat JACOBUS se talent vinnig begin uitstaan het nie. Sy unieke growwe stem het veral aandag getrek toe hy ’n vars weergawe van Demi Lee Moore se gewilde liedjie “Mis Eet Slaap Herhaal” gedeel het op TikTok — ’n video wat reeds meer as 80 000 oë bereik het. Hierdie vertolking het die aandag van Coleske Artists getrek en JACOBUS op die radar van die Afrikaanse musiekbedryf geplaas.
Read MoreMet ’n musikale familie-agtergrond en ’n ma wat self musiek studeer het, is dit geen verrassing dat JACOBUS se talent vinnig begin uitstaan het nie. Sy unieke growwe stem het veral aandag getrek toe hy ’n vars weergawe van Demi Lee Moore se gewilde liedjie “Mis Eet Slaap Herhaal” gedeel het op TikTok — ’n video wat reeds meer as 80 000 oë bereik het. Hierdie vertolking het die aandag van Coleske Artists getrek en JACOBUS op die radar van die Afrikaanse musiekbedryf geplaas.
Genres:Afrikaans
Hometown: Robertson, South Africa

