You’ve got great taste.
Sign in to follow your favorite artists, save events, & more.
Sign In
Bandsintown
get app
Sign Up
Log In
Sign Up
Log In

Industry
ArtistsEvent Pros
HelpPrivacyTerms
About this concert
Betowerend is die enigste manier wat 'n Blou Hond show kan beskryf. Dis intiem en groot op dieselfde tyd. Julle vul altyd ons harte met die mooi in julle wese wanneer ons saam in die musiek verdwaal! Daar is net baie om te beleef by 'n Blou Hond show, en ons kannie wag nie!
Show More

Find a place to stay

Live Photos

View All Photos

What fans are saying

Cobus
April 14th 2025
The most memorable concert I've been to in a long time!
De Deur Estates, South Africa@
Ons Huis
Easily follow your favorite artists by syncing your music
Sync Music
musicSyncBanner

Share Event

Joshua Na Die Reën Biography

Is dit 'n band? Is dit 'n solo-projek?
'n Musikale raaisel wat die warmte van 'n solo-kunstenaar vermeng met die grootsheid van 'n volwaardige band. Bekend daarvoor om magiese en meesleurende vertonings te skep, maak hierdie groep vriende elke plek spesiaal—van die bruisende atmosfeer van 'n biertent of feesverhoog tot die rustige heiligheid van 'n kerk. Waar hulle ook al speel, beloof hulle 'n onvergeetlike ervaring vol sielvolle melodieë en betowerende harmonieë, wat jou verbeelding sal laat uitberg bo die wolke.
Read More
Afrikaans
Stadium Rock
Follow artist