You’ve got great taste.
Sign in to follow your favorite artists, save events, & more.
Sign In
Get Tickets
Tickets
About this concert
Tzaneen, dit gaan 'n intieme akoestiese show wees. As ek deur Magoebaskloof afry na julle toe, dan begin my wese altyd droom oor dit wat moontlik is in die lewe, dis magies, en as mens mooi luister dan hoor jy God fluister deur die blare van die bome. Dankie dat ek weer by julle kan kom vloei in die lewe en goeie musiek!
Bespreek jou kaartjie by 0828231074
Show More
Find a place to stay
Live Photos
View All Photos
What fans are saying

Cobus
April 14th 2025
The most memorable concert I've been to in a long time!
De Deur Estates, South Africa@Ons Huis
Easily follow your favorite artists by syncing your music
Sync Music

Share Event
Joshua Na Die Reën Biography
Is dit 'n band? Is dit 'n solo-projek?
'n Musikale raaisel wat die warmte van 'n solo-kunstenaar vermeng met die grootsheid van 'n volwaardige band. Bekend daarvoor om magiese en meesleurende vertonings te skep, maak hierdie groep vriende elke plek spesiaal—van die bruisende atmosfeer van 'n biertent of feesverhoog tot die rustige heiligheid van 'n kerk. Waar hulle ook al speel, beloof hulle 'n onvergeetlike ervaring vol sielvolle melodieë en betowerende harmonieë, wat jou verbeelding sal laat uitberg bo die wolke.
Read More'n Musikale raaisel wat die warmte van 'n solo-kunstenaar vermeng met die grootsheid van 'n volwaardige band. Bekend daarvoor om magiese en meesleurende vertonings te skep, maak hierdie groep vriende elke plek spesiaal—van die bruisende atmosfeer van 'n biertent of feesverhoog tot die rustige heiligheid van 'n kerk. Waar hulle ook al speel, beloof hulle 'n onvergeetlike ervaring vol sielvolle melodieë en betowerende harmonieë, wat jou verbeelding sal laat uitberg bo die wolke.
Afrikaans
Stadium Rock
Follow artist