About this concert
Kom kuier Vrydag die 16de Mei saam Ivan Roux & klomp ander kunstenaars by die heel eerste Dorp Toe Fees, in Brits
Find a place to stay
Event Lineup
Easily follow your favorite artists by syncing your music
Sync Music

Share Event
Ivan Roux Biography
Nadat Ivan Roux as naaswenner van Die Kontrak, Via TV en Coleske Artists se realiteit-talentkompetsie, uitgetree het, het dié pop-sanger se talent, persoonlikheid en liefde vir sy kinders diep in die harte van Afrikaanse musiekliefhebbers gekruip.
Ivan se konserte is opgewek en energiek en hy bekoor gehore waar hy ookal met sy kitaar en orkes gaan.
Read MoreIvan se konserte is opgewek en energiek en hy bekoor gehore waar hy ookal met sy kitaar en orkes gaan.
Afrikaans
Follow artist