Get Tickets
Tickets
About this concert
In die middel van die Estetika-Kuier konsertreeks, neem Elandré en sy orkes, 'n twee-aand Country vakansie by die Atterbury Teater op 19 & 20 Julie 2024.
Stof af jou stewels, en bespreek jou hooibaal nou, vir vars vertolkings van ou en nuwe Country gunstelinge.
Show More
Find a place to stay
Upcoming concerts from similar artists
Live Photos
View All Photos
What fans are saying
Easily follow all your favorite artists by syncing your music
Sync Music
Share Event
About the venue
Follow Venue
Elandré Biography
Elandre het op 19 die klein-kusdorp van Despatch verlaat vir teaterskool in Kaapstad. Dit was slegs ’n paar jaar na sy ontmoeting met Kaapstad wat sy fyn waarneming en lewenslange liefde vir die verhoog, goed te hande sou kom. In 2016, het sy weghardloop-video weergawe van Bruce Springsteen se; Tougher Than The Rest, vir hom sy eerste platekontrak in die sak gebring.
Read MoreContemporary
Country
Pop
Afrikaans
Alternative
Follow artist