Bandsintown
get app
Sign Up
Log In
Sign Up
Log In

Industry
ArtistsEvent Pros
HelpPrivacyTerms
Tasché Burger Tickets, Tour Dates and Concerts

Tasché Burger

Tasché LIVE at Die Boer

Jun 12, 2024

6:00 PM GMT+2
Get Reminder
Book a Hotel
Tasché Burger Tickets, Tour Dates and Concerts
Get Tickets
Tickets
About this concert
asché en kitaarspeler, Matthew Duncan, gaan ‘n intieme kragtoer van ‘n akoestiese vertoning lewer by Die Boer. Hierdie spesiale vertoning sal haar nuutste treffer, “Sal jy vir my wag” en haar ander oorspronlike treffers soos “Baby, ek bly” insluit. Hulle gaan die gehoor ook trakteer op onuitgereikte liedjies wat nog selde vir die publiek gespeel is, wat hierdie vertoning ekstra spesiaal maak. Sy en Matthew gaan die gehoor ook gelukkig maak met die lekker covers wat haar bekend gemaak het, onder andere “Vier seisoene kind” en “The Story”. Tasché se talent is sonder twyfel wêreldklas. Haar aangrypende stem en boeiende vertolking van plaaslike en internasionale treffers het haar in 2019 die The Voice SA S3 titel in die sak gebring. Sedertdien het sy verskeie oorspronklike liedjies vrygestel soos “Die een”, “Tweedehandse hart” en “Pappa probleme”.
Show More

Find a place to stay

Easily follow all your favorite artists by syncing your music
Sync Music
musicSyncBanner

Share Event

Tasché Burger

Follow artist