About this concert
ABOUT
DIRECTIONS
ABOUT
17 Mei 2024
@ 19:00
Doxa Deo Linden
Kaartjies teen R250pp beskikbaar op Quicket
"Dit is lekker om vir die eerste keer by Doxa Deo Linden te kom kuier.
Na 10 jaar as Joshua na die Reën, is ek bevoorreg om steeds met begaafde musikante die verhoog te deel. Hiérdie keer saam met Lardo De Beer agter die dromme, Stanley June met bass, Raziela Grey met viool en Heini Berner met elektriese kitaar.
Ek bring stories en liedjies vanaf my vorige 4 albums, en dalk so 1 of 2 nuwe liedjies, en vir seker 'n paar gedigte.
Vir my is musiek 'n manier om een te wees met die oomblik, en ek is dankbaar dat ons saam in hierdie sweeftuig kan klim en op reis gaan na die mooi plekke binne ons.
Sien julle een van die dae!"
-Joshua Na Die Reën
Vir meer inligting kontak asseblief linden@doxadeo.org
Show More
Find a place to stay
Upcoming concerts from similar artists
What fans are saying
Johanna
February 19th 2024
I saw Joshua Na Die Reën 7 years ago and it was already great. But what was fantastic to see on Saturday 17 Feb '24, is that he evolved...his music, faith and confidence....he has become an even brighter star. What a talent! I am a fan for life #viraltyd
Die Boer was also a wonderful host.Thank you!
Durbanville, South Africa@Die Boer
Easily follow all your favorite artists by syncing your music
Sync Music
Share Event
Joshua Na Die Reën Biography
Joshua na die Reën is 'n musikant en liedjieskrywer wat solo of met sy band optree.
Read MoreAfrikaans
Stadium Rock
Follow artist