Bandsintown
get app
Sign Up
Log In
Sign Up
Log In

Industry
ArtistsEvent Pros
HelpPrivacyTerms
Joshua Na Die Reën Tickets, Tour Dates and Concerts

Joshua Na Die Reën

La Rochelle (Suide van Johannesburg)

Apr 6, 2024

4:30 PM GMT+2
I Was There
Leave a Review
Joshua Na Die Reën Tickets, Tour Dates and Concerts
About this concert
Hier het ek groot geword, hier het ek in die veld ingehardloop en byna elke skemer na die Lig op die Horison gestaar. Hier het my lewe saam met my broers en my ouers begin, en ook my musiek. 6 April nooi ek julle almal uit om hier saam met my te kom deel in die besonderse plek. -30 km Suid van Johannesburg -ons kuier van 16:30 af onder die bome -Bepreek jou La Rochelle Gourmet Burger, Sourdough Pannekoek en Cinnabuns op Quicket! -Hier sal lekker koffie te koop wees -Show begin 18:00 -Bring jou eie drinkgoed, piekniekkombers/stoel -Kaartjies is op 'n "betaal wat jy wil" basis tussen R150 en R250
Show More

Find a place to stay

Bandsintown Merch

Circle Hat
$25.0 USD
Live Collage Sweatshirt
$45.0 USD
Rainbow T-Shirt
$30.0 USD
Circle Beanie
$20.0 USD

What fans are saying

Johanna
February 19th 2024
I saw Joshua Na Die Reën 7 years ago and it was already great. But what was fantastic to see on Saturday 17 Feb '24, is that he evolved...his music, faith and confidence....he has become an even brighter star. What a talent! I am a fan for life #viraltyd Die Boer was also a wonderful host.Thank you!
Durbanville, South Africa@
Die Boer
Easily follow all your favorite artists by syncing your music
Sync Music
musicSyncBanner

Share Event

Joshua Na Die Reën Biography

Joshua na die Reën is 'n musikant en liedjieskrywer wat solo of met sy band optree.
Read More
Afrikaans
Stadium Rock
Follow artist