Fokofpolisiekar
Fokofpolisiekar LIVE At Railways Café (Album Launch)
Railways Cafe
2 Hack Rd
Apr 26, 2024
6:00 PM GMT+2
I Was There
Leave a Review
About this concert
Dit is tyd om te partytjie soos mens net by 'n FOKOF show kan partytjie! En wat’s nou 'n beter rede as om die vrystelling van hul 5de studio album, Dans Deur Die Donker, te vier?
Kom skud jou kop op classics soos 'Hemel op die platteland', 'Vernietig jouself'en 'Antibiotika'; die hits soos onder andere 'Komma', 'Dagdronk', 'Ek skyn (heilig) en ook nuwe treffers soos 'Die goeie ou dae', 'Dans deur die donker', 'Fok rond', 'Word wakker word groot', en NOG!
Onthou dat Railways Café net 400 kan mense vat, so kry jou kaartjie nou voor dit te laat is.
*Die volledige program word binnekort aangekondig. Daar gaan ook 'n geleentheid wees vir 'n opkomende band of kunstenaar om vir Fokofpolisiekar te open en R5 000 in hul sak te steek. Alles te danke aan Jägermeister! (Meer inligting volg binnekort hieroor.)*
6pm – Deure maak oop
8pm - TBC
9pm - TBC | Jägermeister upcoming artist
10pm - FOKOF
Show More
Find a place to stay
Upcoming concerts from similar artists
Merch (ad)
MONOLOOG IN STEREO - FOKOFPOLI
$46.00
Live Photos
View All Photos
What fans are saying
Easily follow all your favorite artists by syncing your music
Sync Music
Share Event
Fokofpolisiekar Biography
Check http://www.fokofpolisiekar.co.za for freebies, store and more info. Bookings: admin@fokofpolisiekar.co.za
Read MoreRock
Follow artist