Bandsintown
get app
Sign Up
Log In
Sign Up
Log In

Industry
ArtistsEvent Pros
HelpPrivacyTerms
Zaan Sonnekus Tickets, Tour Dates and Concerts

Zaan Sonnekus

Spoegwolf & Vriende

Mar 3, 2024

10:00 AM GMT+2
I Was There
Leave a Review
Zaan Sonnekus Tickets, Tour Dates and Concerts
About this concert
Daar is 'n vrede in die middel van die stad. 'n Stukkie son en gras - 'n vryheid tot 'n tipsy laatmiddag met musiek, bier en kos. Spoegwolf, Early B, Zaan Sonnekus, Die Piesanskille en meer. Almal op een verhoog in die goue ure met mense wat jy liefhet. Loftus Park. 3 Maart 2024. Kaartjies beskikbaar op plankton: https://plankton.mobi/.../516c632f-5c76-4ed1-95e1... Line up tye: 10:00 Hekke maak oop 11:00 Kristi Steyn 12:00 Zoé 13:00 Die Piesangskille 14:00 Zaan Sonnekus 15:00 Early B 16:30 Spoegwolf Belangrike inligting vir die konsert: 1. Alle ouderdomme is welkom, bring asb 'n ID as jy toegang wil hê tot die kroeg area. 2.⁠ ⁠U is welkom om 'n piekniek mandjie met peuselshappies te pak, ongelukkig word geen eie alkoholiese en nie-alkoholiese drankies toegelaat nie. 3.⁠ ⁠U is welkom om kampstoele en piekniek komberse te bring. 4.⁠ ⁠Ons verskaf baie skaduwee! Jy kan ook ’n sambreel bring, ongelukkig geen gazebos nie. 5.⁠ ⁠Onthou jou hoed en sonskerm. 6.⁠ ⁠Kroeg aanvaar kontant en kaart. 7.⁠ ⁠Veilige parkering by Loftus Park sentrum. 8.⁠ ⁠Kinders onder 6 kan gratis inkom.
Show More

Find a place to stay

Event Lineup
Spoegwolf
29.2K Followers
Follow
Early B
7.35K Followers
Follow
Zaan Sonnekus
283 Followers
Follow

What fans are saying

ILONKE
September 19th 2023
AWESOME AWESOME LOVE ZAAN SONNEKUS
Pretoria, South Africa@
CHOOSE LIFE Church
Easily follow all your favorite artists by syncing your music
Sync Music
musicSyncBanner

Share Event

Zaan Sonnekus Biography

Zaan Sonnekus is 'n Suid-Afrikaanse musikant, liedjieskrywer en sanger van Bloemfontein, in die Vrystaat, wat tans in Pretoria woon. Hy het sy eerste kitaar vir sy 10de verjaarsdag ontvang en dis vandaar dat sy obsessie met musiek begin het. Zaan kom uit 'n kunstige familie en sy ouers het hom altyd aangemoedig om te doen waarvoor hy lief is. Sy ma het Zaan geinspireer om aan sy vaardighede as liedskrywer te werk. Hoewel hy homself as 'n gelukkige siel sien, erken Zaan dat die skryf van liedjies sy uitlaat klep is, om seer te verwoord en te hanteer.
Read More
Alternative
Rock
Follow artist