You’ve got great taste!
Log in to follow your favorite artists, save events, & more.
Bandsintown
Get app
Get app

Bandsintown for Artists
FacebookXInstagram
Bandsintown

Bandsintown for Artists
HelpPrivacyTerms & Conditions
FacebookXInstagram
Phone icon
Get the app
Sign Up

Tue, Dec 29, 2026

4:00 PM GMT+2
Get Reminder
View all concerts by artist
ONS Tickets, Tour Dates and Concerts
About this concert
4:00 PM GMT+22 Going
Hartenbos GrootFees, Suid-Afrika se grootste somerfees, keer terug na die ATKV-Hartenbos Amfiteater. Op 29 Desember 2026 kan feesgangers uitsien na Alternatief is Groot.

About Betify GrootFees Hartenbos 2026

Betify GrootFees Hartenbos is nóg groter die jaar. Kom skop die somervakansie af op 19 Desember met AiG-Buitelug, op 29 Desember is dit tyd vir Alternatief is Groot en op...
read more
Follow Festival
Artist bio
ONS is ’n splinternuwe Afrikaanse duo, wat uit twee TUKS - studente bestaan.

Marco van Deventer, ook bekend vir sy suksesvolle sosiale-mediablad, “Wees ‘n man,” en Ruvé Erasmus, het vir die eerste keer aandag getrek toe dié twee saam TikTok-video’s begin maak het.

Dit was egter Ruvé se broer se idee dat die twee – sy suster en sy pel – saam moet sing. Toe Marco en Ruvé mekaar eindelik by die einste broer se 21ste verjaardag ontmoet, besluit hulle om saam koffie te gaan drink om te gesels oor Ruvé se broer se voorstel. Kort daarna het hulle die sosiale-mediawêreld betree onder die naam ‘ONS’, en die res is soos hulle sê geskiedenis.

Marco erken vol selfvertroue dat hy in die musiekgroep geglo het van die eerste minuut af (en vir Ruvé moes oortuig vir weke lank), maar bly is dat hy volhard het, want hulle eerste liedjie “Daai Liedjie,” is pas vrygestel. ONS is baie opgewonde oor wat die toekoms vir hulle inhou en hoop om nog baie lekker musiek, wat ’n wye gehoor dien, daarbuite te sit.
Read More
View artist page

Share Event