Bandsintown
get app
Sign Up
Log In
Sign Up
Log In

Industry
ArtistsEvent Pros
HelpPrivacyTerms
Get notified when tickets go on sale
Notify Me

Share Event

Mirandi Biography

Mirandi Mörsner is ‘n gesoute sanger en kunstenaar. Haar klank is iets besonders, wat slegs deur jare se ondervinding op die verhoog geproduseer kan word.

Voor haar groot deurbraak in seisoen drie van Die Kontrak, het sy in 2014 aan Idols SA deelgeneem en in 2021 die Afri-Indie toekenning vir “Best Gospel Single” ingepalm.

Dié hoë kwaliteit kontemporêre klank wat mens hoor as jy na haar album, As Jy Bid, luister - nétso klink sy by haar lewendige vertonings. Haar weergawes van “Nader My God by U,” “My Church,” en haar lied “Wille Sarie,” was van die publiek se gunstelinge in die derde seisoen van Die Kontrak.

Met gevolg, het sy as naaswenner van die kompetisie af weggestap. Veelsydig en enig in haar soort, is Mirandi se pad vir haar oop.
Read More
Follow artist