Bandsintown
get app
Sign Up
Log In
Sign Up
Log In

Industry
ArtistsEvent Pros
HelpPrivacyTerms
Steve Hofmeyr Tickets, Tour Dates and Concerts

Steve Hofmeyr

Feb 4, 2023

6:00 PM GMT+2
I Was There
Leave a Review
Steve Hofmeyr Tickets, Tour Dates and Concerts
About this concert
Die Taalmonument het die organiseerders onlangs in kennis gestel dat dit nie meer gasheer wil speel vir die Steve Hofmeyr-konserte by die Amfiteater op 4 en 5 Februarie 2023 in die Paarl nie. Ons het ‘n aansoek in die hoogeregshof gebring vir nakoming van die verhuringskontrak, maar die hof het in die guns van die Taalmonument beslis en dit toegelaat om uit die kontrak te tree. Ons besin daaroor om die beslissing op appel te neem, maar die saak gaan nie besleg word voor die konsertdatums nie. Ons wil ons dank uitspreek aan Schalk Burger en Seuns (Welbedacht) in Wellington wie die konserte omarm het en ‘n pragtige nuwe tuiste vir ons gee vir die aanbieding. KONSERTREËLINGS Hekke maak 15h00 oop. Konserte begin 18h00 met voorafvertonings deur Jacques du Plessis en Corne Pretorius. Steve Hofmeyr se optrede sal 19h30 begin. Geen vloeistowwe, water, ys of alkohol mag in die konsertterrein ingebring word nie. Daar is ‘n ten volle toegeruste kroeg en biertuin sowel as ‘n wye verskeidenheid kosstalletjies. Kroegbediening begin 15h00 en eindig 23h00. Kaartbetalings word verkies, alle debiet-en kredietkaarte welkom Geen Gazebos of tente in die konsertterrein nie. Jy kan ‘n gedrukte weergawe van jou kaartjie saambring of dit byderhand hou op jou foon. Geen onder 18s in die kroegarea Vir die algemene toegangsarea mag jy jou kampstoel saambring. Konsertgangers word aangemoedig om saamrygeleenthede te gebruik.
Show More

Find a place to stay

Bandsintown Merch

Circle Hat
$25.0 USD
Live Collage Sweatshirt
$45.0 USD
Rainbow T-Shirt
$30.0 USD
Circle Beanie
$20.0 USD

What fans are saying

Melissa
February 6th 2023
Best show I have ever seen!
Wellington, South Africa@
Welbedacht Wine Estate
Easily follow all your favorite artists by syncing your music
Sync Music
musicSyncBanner

Share Event

Steve Hofmeyr Biography

Hofmeyr (beter bekend as Bruce Beyers deur die ouer garde)

Steve Hofmeyr the most successful artist South Africa has ever seen. From his humble beginnings as an actor in the hit Television Show "Agter Elke Man" on to "Egoli" and finally his own Hit TV show "Dis Hoe Dit Is Met Steve" on Kyk Net. Steve also appeared in various movies like: "Kampus- Die Fliek", "Agter Elke Man", "No Hero", "Decade- Steve Hofmeyr" and "A Case of Murder". Steve has proven himself both as an actor and as a singer, with his CD's and DVD's all selling platinum over and over again
Read More
Pop
Follow artist