Bandsintown
get app
Sign Up
Log In
Sign Up
Log In

Industry
ArtistsEvent Pros
HelpPrivacyTerms
Brendan Peyper Tickets, Tour Dates and Concerts

Brendan Peyper

Heroes Restaurant
Shop A1, Cape Gate Decor Centre

Oct 12, 2021

7:00 PM GMT+2
I Was There
Leave a Review
Brendan Peyper Tickets, Tour Dates and Concerts
About this concert
Stop! Wag! Kry gou jou kaartjie! Want jy wil nie Brendan Peyper se vertoning misloop nie. Bring al jou vriendinne saam en geniet Brendan se grootste treffers. Daar is self ‘n paar goedkoper kaartjie opsies beskikbaar. Kry jou kaartjies hier voor dit uitverkoop:
Show More

Find a place to stay

Bandsintown Merch

Circle Hat
$25.0 USD
Live Collage Sweatshirt
$45.0 USD
Rainbow T-Shirt
$30.0 USD
Circle Beanie
$20.0 USD
Easily follow all your favorite artists by syncing your music
Sync Music
musicSyncBanner

Share Event

Brendan Peyper Biography

Brendan Peyper is Suid-Afrika se nuutse blou-oog sangsensasie. Die 18-jarige boerseun van Bloemfontein het in 2014 matrikuleer by Jim Fouche Hoërskool en beplan om daarna klankingenieurswese te gaan swot. Die liefde vir musiek het egter die sterkste deur sy are gepols en hom laat besluit om sy rugbytokse en teksboeke vir eers opsy te skuif en sy droom om ‘n professionele sanger te word, volstoom na te jaag. Reeds van kleins af het Brendan `n besonderse slag met gehore gehad, met `n kitaar in die hand en opregte, aansteeklike lirieke wat enige man kan laat verlang na iemand wat hy nie ken nie en enige meisie se bene kan lam toor. Sy eerste enkelsnit, ‘Stop, wag, bly nog `n bietjie’, is `n unieke en energieke vermenging van pop en rock klanke, maar met `n sterk akoestiese ondertoon wat sonder enige twyfel bestem is om trefferlyste, kuiers en dansvloere regoor Suid-Afrika te verower! “Dit was `n groot besluit om my studies vir eers te los, maar dit was `n weldeurdagte een,” sê hy. “Musiek is my alles en dis my hartsbegeerte om mense se lewens daardeur aan te raak en te verander. Daar sal altyd nog tyd wees om `n gewone ou te wees en die dinge te doen wat ek graag doen – soos om rugby en rekenaarspeletjies te speel en saam met pelle te kuier – maar, met genade van Bo, gaan ek voluit om iets groots hiervan te maak. Die terugvoer is sover fantasties en ek is baie opgewonde oor die vooruitsigte!” Official page of Brendan Peyper. Singer/songwriter/musician
Read More
Afrikaans
Follow artist