Bandsintown
get app
Sign Up
Log In
Sign Up
Log In

Phone icon
Get App
Artists & VenuesPromotersHelp
PrivacyTerms
Fatman Tickets, Tour Dates and Concerts

Fatman

Jan 14, 2022

7:30 PM GMT+2
I Was There
Leave a Review
Fatman Tickets, Tour Dates and Concerts
About this concert
Super Sokkie - Sun City Superbowl 14 en 15 Januarie 2022 om 19h00! Kom ervaar n fantastiese Super Sokkie in die Sun City Superbowl saam met Kurt Darren, Juanita du Plessis, Die Campbells en Fatman! Dans die aand om met van die grootste sokkie treffers ooit in die middel van die Superbowl. Liedjies soos Kaptein, 'n Dubbel vir die DJ, Skarumba, Ons gaan groot, Rooi rok bokkie, Dorp toe en Vuil coke gaan vir jou en jou vriende vir drie ure lank op jul voete hê!! Verskeie akkomodasie pakette, met jul Super Sokkie kaartjies ingesluit, is nou beskibaar op iTickets. Moenie uitmis op hierdie eksklusiewe geleentheid, daar is net 250 kaartjies per aand beskikbaar, so kies of Vrydagaaand of Saterdagaand en kom bederf jouself!
Show More

Find a place to stay

Event Lineup
Kurt Darren
18.1K Followers
Follow
Juanita du Plessis
8.51K Followers
Follow
Die Campbells
1.48K Followers
Follow
Fatman
1.24K Followers
Follow

Bandsintown Merch

Circle Hat
$25.0 USD
Live Collage Sweatshirt
$45.0 USD
Rainbow T-Shirt
$30.0 USD
Circle Beanie
$20.0 USD
Easily follow all your favorite artists by syncing your music
Sync Music
musicSyncBanner

Share Event

Fatman

Follow artist