Bandsintown
get app
Sign Up
Log In
Sign Up
Log In

Industry
ArtistsEvent Pros
HelpPrivacyTerms
Kevin Leo Tickets, Tour Dates and Concerts

Kevin Leo

Mar 12, 2020

8:00 PM GMT+2
I Was There
Leave a Review
Kevin Leo Tickets, Tour Dates and Concerts
About this concert
12 Maart 2020 Drie van die Bestes met Kevin Leo, Danie Niehaus en Mathys Roets Drie fenomenale stemme wat as solo-kunstenaars elk reeds diep spore getrap het in die Afrikaanse musiekwêreld.Saam haal hulle treffer-liedjies uit ’n musikale skatkis van twee dekades. Hulle stof oues af en durf nuwes aan en word vir hierdie vertoning begelei deur pianis, Matthys Maree. Dis ’n viering van drie goeie vriende se twintig jaar saam in die musiekbedryf.   ’n Aand van lekker lag en goeie musiek! OPTOG! word met trots moontlik gemaak deur King Price Insurance.
Show More

Find a place to stay

Easily follow all your favorite artists by syncing your music
Sync Music
musicSyncBanner

Share Event

Kevin Leo

Follow artist