Bandsintown
get app
Sign Up
Log In
Sign Up
Log In

Industry
ArtistsEvent Pros
HelpPrivacyTerms
Andries Vermeulen Tickets, Tour Dates and Concerts

Andries Vermeulen

May 28, 2019

6:30 PM GMT+2
I Was There
Leave a Review
Andries Vermeulen Tickets, Tour Dates and Concerts
About this concert
In 2020 vier die AHMP en AHS groot fees! Hierdie twee legendariese skole word dan 100 jaar oud. As deel van hierdie uiters geskiedkundige eeufeesvieringe, word Anton van Wouw -die beeldhouer se "Nooientjie van die Onderveld" tydens 'n ekslusiewe geleentheid op 28 Mei 2019 in die Atterbury Teater onthul. Tydens die aand gaan van ons eie leerlinge optree. Ons is egter baie bevoorreg om as gaskunstenaars Kevin Leo, Ruhan du Toit, Corlea Botha en Liezel Pieters op die verhoog te hê. Daar sal ook ‘n Kaas en Wyn onthaal aangebied word. Die kleurryke aand is die afskop van ons skool se eeufeesvieringe en die doel is ook om fondse vir ons Gedenksentrum in te samel. Die Gedenksentrum se doel sal juis wees om van ons skool se waardevolle kuns uit te stal en om ook as onthaal lokaal te dien.
Show More

Find a place to stay

Event Lineup
Andries Vermeulen
477 Followers
Follow
Liezel Pieters
453 Followers
Follow
Corlea Botha
234 Followers
Follow
Kevin Leo
164 Followers
Follow
Easily follow all your favorite artists by syncing your music
Sync Music
musicSyncBanner

Share Event

Andries Vermeulen

Follow artist