Onbeskaamd
NG Kerk Premiermyn Feesterrein
Nederduitse Gereformeerde Kerk - Premier
Apr 27, 2019
9:00 AM GMT+2
I Was There
Leave a Review
About this concert
Die Protea Cullifest is 'n projek om fondse in te samel ten bate van die kerk en verdienstelike instansies wat hulp verleen aan die gemeenskap. Dit is 'n familiefees met verskeie kunstenaars, lieflike kunsmark stalletjies, wat protea blomme en ander plante insluit, en 'n pretpark. Daar is ook 'n bier- en wyntuin en kosstallejies wat die feesgangers se honger en dors sal stil. Daar sal verseker iets wees wat in elkeen se smaak sal val. GEEN TROETELDIERE TOEGELAAT
Show More
Find a place to stay
Event Lineup
Easily follow all your favorite artists by syncing your music
Sync Music