Bandsintown FistBandsintown Text
Search for artists and concerts
Search for artists
Hamburger Menu Icon
Laurika Rauch

Laurika Rauch

Jul 19th 2019 @ Kopanong Ouditorium

Bloemfontein, South Africa
Interested
Going
About Laurika Rauch
Genres:
Other
Friday, July 19th, 2019
7:00 PM
Kopanong Ouditorium
Nelson Mandela Dr & DF Malherbe Ave, Bloemfontein, South Africa
1 RSVP
19 Julie 2019 Laurika Rauch Alle Suid-Afrikaners ken die heimweë wat met Laurika Rauch se musiek gepaard gaan en daarom sit sy héél voor in ons bus! Vir Laurika is dit ‘n soort tuiskoms om betrokke te wees by OPTOG! Sy sê dat dit haar as’t ware ‘vol sirkel’ bring om weer meer op die platteland en soms in kleiner plekke op te tree. Só was dit heel aan die begin van haar loopbaan en sy sien daarna uit om die pad te vat en te help om ‘n kultuur te skep wat musiek weer na die mense sal bring. Haar loopbaan het in 1978 vlerke gekry met die treffer, Kinders van die Wind. Liedjies soos Blouberg se Strand, Stille Waters en Stuur groete aan Mannetjies Roux, maak steeds deel uit van alle Afrikaanse huisgesinne se speellys. Tog te legendaries! OPTOG! word met trots moontlik gemaak deur King Price Insurance.
View All Laurika Rauch Tour Dates
About Laurika Rauch
Genres:
Other