Bandsintown FistBandsintown Text
Search for artists and concerts
Search for artists
Hamburger Menu Icon

Mathys Roets

Apr 14th 2019 @ Die Tarentaal Teater

Rustenburg, South Africa
I Was There
Sunday, April 14th, 2019
7:00 PM
Die Tarentaal Teater
Die Tarentaal Teater, Rex Road, Rustenburg, South Africa
14 April - Drie van die Bestes Met Danie Niehaus, Mathys Roets en Kevin Leo Danie Niehaus, Mathys Roets en Kevin Leo haal treffer-liedjies uit ’n musikale skatkis van twee dekades. Hulle stof oues af en durf nuwes aan en word vir hierdie vertoning begelei deur pianis, Matthys Maree. Dis ’n viering van drie goeie vriende se twintig jaar saam in die musiekbedryf. ’n Aand van lekker lag en goeie musiek! OPTOG! word met trots moontlk gemaak deur King Price Insurance.
View All Mathys Roets Tour Dates