Bandsintown FistBandsintown Text
Search for artists and concerts
Search for artists
Hamburger Menu Icon

Mathys Roets

Apr 9th 2019 @ Atterbury Theatre

Pretoria, South Africa
I Was There
Tuesday, April 9th, 2019
8:00 PM
Atterbury Theatre
4 Daventry St, Pretoria, South Africa
9 April - Drie van die Bestes Met Danie Niehaus, Mathys Roets en Kevin Leo Danie Niehaus, Mathys Roets en Kevin Leo haal treffer-liedjies uit ’n musikale skatkis van twee dekades. Hulle stof oues af en durf nuwes aan en word vir hierdie vertoning begelei deur pianis, Matthys Maree. Dis ’n viering van drie goeie vriende se twintig jaar saam in die musiekbedryf. ’n Aand van lekker lag en goeie musiek! OPTOG! word met trots moontlik gemaak deur King Price Insurance.
View All Mathys Roets Tour Dates