Jo Black
Upington High School
Park Street and Dr. Nelson Mandela Ave
Jul 29, 2019
7:00 PM GMT+2
I Was There
Leave a Review
About this concert
29 Julie 2019 Jo Black ‘n Reis deur die land sal nie volmaak wees as die baardman se tasse nie in die kattebak is nie! Jo Black het binne twee jaar volksbesit geword en hy is ongetwyfeld Suid-Afrika se nuwe gunsteling. Sy liedjie, Skepe, het hom in rekordtyd op oud en jonk se speellys gesit en in 2018 wen hy 7 Ghoema-toekennings, sowel as ‘n SAMA-toekenning. Jo glo in hoop en hy maak dit vir gehore tasbaar. Sy inspirerende vertonings laat gehore met warm harte en geroerde hartsnare. Tog te musikaal! OPTOG! word met trots moontlik gemaak deur King Price Insurance.
Show More
Find a place to stay
Bandsintown Merch
Circle Hat
$25.0 USD
Live Collage Sweatshirt
$45.0 USD
Rainbow T-Shirt
$30.0 USD
Circle Beanie
$20.0 USD
What fans are saying
Easily follow all your favorite artists by syncing your music
Sync Music