Bandsintown
get app
Sign Up
Log In
Sign Up
Log In

Industry
ArtistsEvent Pros
HelpPrivacyTerms
Elvis Blue Tickets, Tour Dates and Concerts

Elvis Blue

Aug 28, 2019

7:00 PM GMT+2
I Was There
Leave a Review
Elvis Blue Tickets, Tour Dates and Concerts
About this concert
28 Augustus - Stories Met Elvis Blue "Stories begin as letters". Die idee van woorde wat in beide Engels / Afrikaans dieselfde lees en spel, weerspieël, wat gehore van hierdie unieke musiekreis te wagte kan wees, 'n keurspel van treffers uit ons almal se jongdae, en van Elvis se grootste liedere van onlangs. Kom beleef Elvis Blue in STORIES! OPTOG! word met trots moontlik gemaak deur King Price Insurance.
Show More

Find a place to stay

Easily follow all your favorite artists by syncing your music
Sync Music
musicSyncBanner

Share Event

Elvis Blue Biography

Met 3 platinum en 2 goue albums, ‘n lang lys top 10 treffers bly Elvis een van die hardwerkendste en besigste kunstenaars in Suid Afrika, met sy passie om sy musiek by ieder en elk uit te bring ‘n sterk dryfveer. Sy gewildheid steek ook aan sy vermoë om aanklank te vind by oud en jong, Engels of Afrikaans en om reg oor hierdie twee genres kwaliteit musiek te kan maak. Dit is moontlik omdat Elvis self al die pad van beide voorspoed en teespoed gestap het, wat hom die plat op die aarde aanslag in sy musiek gee waarmee soveel mense van elke sfeer van die lewe kan identifiseer.
Read More
Afrikaans
Pop
Follow artist