Du hast einen tollen Geschmack!
Melde dich an, um deinen Lieblingskünstlern zu folgen, Veranstaltungen zu speichern und vieles mehr.
Di., 29. Dez. 2026
16:00 GMT+2
Erinnerung erhalten

Über dieses Konzert
16:00 GMT+2
Hartenbos GrootFees, Suid-Afrika se grootste somerfees, keer terug na die ATKV-Hartenbos Amfiteater. Op 29 Desember 2026 kan feesgangers uitsien na Alternatief is Groot.
Betify GrootFees Hartenbos 2026 Line-up
Markiere deine Favoriten, um deinen Zeitplan zu erstellen und Erinnerungen zu erhalten
Mehr anzeigen
Über Betify GrootFees Hartenbos 2026
19. – 31. Dezember 2026
Atkv Hartenbos Amphitheatre
169 Majuba Ave, Mossel Bay, South AfricaWegbeschreibung erhalten
itickets.co.za
Betify GrootFees Hartenbos is nóg groter die jaar. Kom skop die somervakansie af op 19 Desember met AiG-Buitelug, op 29 Desember is dit tyd vir Alternatief is Groot en op...
mehr lesenFestival folgen
Artist bio
Die talentvolle JACOBUS is gebore en getoë in die wynstreek Robertson in die Wes-Kaap, waar hy steeds woon. Hy is tans besig met sy studies in wynkunde aan die Universiteit van Stellenbosch, maar dit is musiek wat werklik in sy are loop. Reeds op die ouderdom van 16 het hy begin om oorspronklike musiek te skryf en self te vervaardig.
Met ’n musikale familie-agtergrond en ’n ma wat self musiek studeer het, is dit geen verrassing dat JACOBUS se talent vinnig begin uitstaan het nie. Sy unieke growwe stem het veral aandag getrek toe hy ’n vars weergawe van Demi Lee Moore se gewilde liedjie “Mis Eet Slaap Herhaal” gedeel het op TikTok — ’n video wat reeds meer as 80 000 oë bereik het. Hierdie vertolking het die aandag van Coleske Artists getrek en JACOBUS op die radar van die Afrikaanse musiekbedryf geplaas.
Mehr lesenMet ’n musikale familie-agtergrond en ’n ma wat self musiek studeer het, is dit geen verrassing dat JACOBUS se talent vinnig begin uitstaan het nie. Sy unieke growwe stem het veral aandag getrek toe hy ’n vars weergawe van Demi Lee Moore se gewilde liedjie “Mis Eet Slaap Herhaal” gedeel het op TikTok — ’n video wat reeds meer as 80 000 oë bereik het. Hierdie vertolking het die aandag van Coleske Artists getrek en JACOBUS op die radar van die Afrikaanse musiekbedryf geplaas.
Genres:Afrikaans
Heimatort: Robertson, South Africa

