get app
Registrieren
Anmelden
Platteland Donkie
Hoërskool Montana bied aan Steak Ete saam met Platteland Donkie
Montana High School
Klue Street &
Karten kaufen
Karten
About this concert
Kaartjies beskikbaar by ontvangs of nadia@monties.co.za/0818221985.
Kontantkroeg beskikbaar.
Finde eine Unterkunft
Entdecke weitere Künstler, denen du folgen möchtest & synchronisiere deine Musik
Favoriten finden
Veranstaltung teilen
About the venue
Follow Venue
Platteland Donkie Biography
Platteland Donkie het in 2021 ontstaan tussen twee vriende, JG du Plessis en Adriaan Botha, in Rawsonville. In 2022 het hulle saam koppe bymekaar gesit en ‘n liedjie vir die dorp se rugby span geskryf, genaamd “Die Ou N1”. JG het ook ‘n liefde vir skryf en het self ‘n paar liedjies op sy eie geskryf. Die twee het saam met Olly van Schalkwyk van Ollyvans Studios in Franschhoek begin werk in 2022 en in 2023 het hulle twee enkel snitte vrygestel genaamd “Die Ou N1” en “Ek Smeek Jou”. Sedert Augustus 2023 het Hugo Kloppers deel gevorm van die band en tans tree JG en Hugo gereeld op as Platteland Donkie.
Mehr lesenAcoustic
Rock
Künstler folgen