Du hast einen tollen Geschmack!
Melde dich an, um deinen Lieblingskünstlern zu folgen, Veranstaltungen zu speichern und vieles mehr.
Bandsintown
App holen
App holen

Bandsintown für Künstler
FacebookXInstagram
Bandsintown

Bandsintown für Künstler
HilfeDatenschutzNutzungsbedingungen
FacebookXInstagram
Telefonsymbol
App holen
Registrieren

Do., 31. Dez. 2026

19:00 GMT+2
Erinnerung erhalten
Alle Konzerte des Künstlers anzeigen
Chris Steyn Tickets, Tourdaten und Konzerte
Über dieses Konzert
19:00 GMT+21 Geht
Hartenbos GrootFees, Suid-Afrika se grootste somerfees, keer terug na die ATKV-Hartenbos Amfiteater. GrootJol is GrootFees se oujaarspartytjie en beloof om dié jaar uit sy nate te bars.

Über Betify GrootFees Hartenbos 2026

Betify GrootFees Hartenbos is nóg groter die jaar. Kom skop die somervakansie af op 19 Desember met AiG-Buitelug, op 29 Desember is dit tyd vir Alternatief is Groot en op...
mehr lesen
Festival folgen
Artist bio
Sy persoonlikheid, rasperstem en plakkies is wat maak dat die wenner van Die Kontrak seisoen 3, Chris Steyn, se aanhangers so verlief geraak het op hom. Dié oud Affie het vir die eerste keer op ’n verhoog geklim tydens sy deelname aan dié gewilde sangkompetisie. En binne ’n paar maande het hy gegaan van onervare kunstenaar tot by een van die gewildste kunstenaars by Afrikaans is Groot.
Die titelsnit van sy album Helemal het binne een dag die nommer een posisie op die Afrikaanse Apple Music ranglys ingeneem, en die éinste album staan al bykans op vyf-miljoen strome. Met hierdie selfgeskrewe materiaal en geliefde weergawes van liedere, soos Kom en lê my neer, Gee die hond wind, en By Jou, saam met sy Kontrak-mentor, Demi Lee Moore, kom dit as geen verassing dat dié nuweling se kalender besig is om by die dag voller te raak nie.
Aanhangers kan uitsien na nog liedjies waarmee hulle kliphard kan saamsing by sy vertonings en nét so, seker wees die naam Chris Steyn (Plakkies) gaan nog vir lank op almal se lippe wees.
Mehr lesen
Genres:Afrikaans
Heimatort: Pretoria, South Africa
View artist page

Veranstaltung teilen