Bandsintown
get app
Sign Up
Log In
Sign Up
Log In

Industry
ArtistsEvent Pros
HelpPrivacyTerms
Karlien van Jaarsveld Tickets, Tour Dates and %{concertOrShowText}

Karlien van JaarsveldVerified

14,965 Followers
• 11 Upcoming Shows
11 Upcoming Shows
Never miss another Karlien van Jaarsveld concert. Get alerts about tour announcements, concert tickets, and shows near you with a free Bandsintown account.
Follow
No upcoming shows in your city
Send a request to Karlien van Jaarsveld to play in your city
Request a Show

concerts and tour dates

Upcoming
Past
Karlien van Jaarsveld's tour

Bandsintown Merch

Circle Hat
$25.0 USD
Live Collage Sweatshirt
$45.0 USD
Rainbow T-Shirt
$30.0 USD
Circle Beanie
$20.0 USD

About Karlien van Jaarsveld

Enkele weke na die uitreiking van haar eerste solo-album in 2011, Jakkals Trou Met Wolf se Vrou, bereik dié album platinumstatus en wen sy ook eensklaps drie Ghoemas en drie Huisgenoot Tempo-toekennings daarvoor. Nodeloos om te sê, Karlien van Jaarsveld word ’n huishoudelike naam.
Haar album, Sing vir Liefde, was ook ’n weghol-sukses en het binne die eerste maand na dit die rakke getref het, reeds goue status behaal.
Nadat sy ’n aanbieder van die eerste seisoen van Die Kontrak was, het sy die geleentheid gekry om as mentor die tweede seisoen te betree. Haar deelnemer Dodo Nyoka wat self besig is om ’n naam vir homself te maak, het as naaswenner van die kompetisie af weggestap.
Sy spog deesdae ook met haar eie kookboek, Karlien Kan Nie Kook Nie en haar nuutste treffer, Als is Okay wat landswyd die ligte uitgeskiet het. In 2023 wen sy saam met Jacob Swann ’n Aitsa vir hulle weergawe van Swann se liedjie, Lief en dit word bekroon as die luisterliedjie van die jaar.
Karlien van Jaarsveld is tydloos. Die mense se reaksies wat haar vertonings bywoon, beaam dit keer op keer. Óf sy nou Dans In Die Reën of Geskeurde Jeans van 10 jaar terug sing, of moontlik van haar nuwer materiaal, oud en jonk is lief vir haar én vir haar musiek. En hulle sal nog vir baie lank wees.
Show More
Genres:
Rock, Pop, Afrikaans
Hometown:
Pretoria, South Africa

Get the full experience with the Bandsintown app.
arrow